“Ongelooflike resultate, ekonomies en bekostigbaar”

“Ongelooflike resultate” – Karel Spangenberg

Ek het onlangs vee suipings, klei gronddamme en bestaande gronddamme op my plaas in Elandsrivier in die Oos-Kaap skoongemaak en spoelgrond uitgehaal. As gevolg van die komposisie van die grond wat baie klipagtig is is die instandhouding ‘n probleem.

Die water digtheid was egter ‘n uitdaging. Ek het egter op die produk “Damit” afgekom en dit goed gedink om dit te probeer. Ek het vir André van “Damit” gekontak en met sy advies “Damit” gekoop. 

Ek het die lekkende vee suipings en damme op sy aanbeveling behandel met ongelooflike resultate. Dit het dadelik die vee suipings standhoudend gemaak. ek kon dit aanwend as addisionele vee suipings na reëns aangesien dit nou mooi water hou.

Ek het ook gevind dat dit geensins enige invloed op enige plante of diere lewe in en om die dammetjies het nie. 

Ek het groot vertroue in hierdie produk en dit is ‘n baie ekonomiese en bekostigbare oplossing en ek sal dit definitief aanbeveel. 

Karel Spangenberg 082 827 7922



Ons het ook vir Karel Spangenberg by Nampo raak geloop. Ons gesels hier oor sy plaas in die Elandsrivier in die Oos-Kaap. Hoe effektief is Damit Dam Sealer, Hoe hy te werk gegaan het om sy vee suipings water dig te kry. Kyk gerus na meer videos op Youtube.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Basket